Alldays Vliegfees 15 & 16 Junie 2012

  • Kunstenaars:
  • Elizma Theron
  • 16Jun 19h00 - 20h00
  • MD Greyling
  • 16Jun 14h00
  • DJ Ossewa
  • 15Jun 19h00 & 16Jun 12h00
 
Bevestig / Confirm Photo 1 - small

Alldays vliegklub bied aan Alldays Vliegfees 15 & 16 junie 2012.

Stalletjies; veilings; aktiwiteite vir die kinders en nog vele meer.

Bring die hele familie en kom geniet 'n naweek in die bosveld saam met die volgende kunstenaars:

Elizma Theron,  MD Greyling,  DJ Ossewa